Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

[Download] "Seenimf van Samui" by Thea Sonnekus ~ eBook PDF Kindle ePub Free

Seenimf van Samui

📘 Read Now     📥 Download


eBook details

  • Title: Seenimf van Samui
  • Author : Thea Sonnekus
  • Release Date : January 27, 2018
  • Genre: Paranormal,Books,Romance,
  • Pages : * pages
  • Size : 253 KB

Description

Jean Marie Brand is ‘n tipiese, enigste rykmanskind, net gewoond aan die beste. Geen man was nog ooit goed genoeg vir haar nie en is haar hart nog ongeskonde. Sy koester ook ‘n siniese uitkyk oor die liefde en glo nie juis daarin nie.

Die ekonomiese veranderinge in die land raak hulle onverwags in die ergste vorm moontlik en tuimel die Brands se hele kaartehuis inmekaar.

Om te ontvlug van alles, onderneem sy uit desperaatheid ‘n reis saam met haar jarelange vriendin, Mirinda, na die eiland Koh Samui in Thailand.

Op hierdie tropiese eiland ervaar sy vir die eerste keer die leefwyse van die gewone man op straat. Sy ontdek ook dat die liefde nie net ‘n mite is nie, maar werklik bestaan toe sy die aantreklik Xavier du Pont toevallig ontmoet.

Hierdie raak dus haar lewensreis om haarself te ontdek in alle fasette. Sy bevind haar telkemale in situasies waar Xavier du Pont tot haar redding moet kom en daar ontwikkel ‘n verhouding tussen hulle twee.

Kan hierdie verhouding die toets van die liefde en al die faktore van buite weerstaan? Daar is die wêreldwyse Genivieve wat daarin slaag om soos ‘n slang die paradys binne te seil.

Kan hierdie ‘Adam en Eva daarin slaag om die slang te omseil? Is daar iets soos liefde met die eerste oogopslag ?

Kom saam na Samui en vind uit….. !


Download Books "Seenimf van Samui" PDF ePub Kindle